Tyd vir koekbak
Sprinkel fyn klapper op die bord waarop koek uitgekeer word. Dit keer dat die koek aan die bord vassit en dit smaak ook heerlik. R. Phillips, Carolusberg Wanneer ’n koek in die pan vassit, sit die pan...
View ArticleKoeksoda
Gooi ’n handvol koeksoda by as jy klere met die hand was. Dit versag die water sodat jy minder waspoeier gebruik. Doreen Rheeder, Uitenhage Sit jou kunstande oornag in koeksoda-water om dit skoon te...
View ArticleSuurlemoene
As jy jou koper wil skoonmaak, maar jy het nie Brasso nie, gebruik suurlemoensap. Charlene Polman, Strand Halveer 2 tot 3 suurlemoene en sit in jou stoompot saam met 2 tot 4 blikke kondensmelk. Bedek...
View ArticleSout
Mense wat sukkel met sere op hul onderbene wat nie wil genees nie, vat ’n skottel met lou warm water, gooi ’n handvol growwe sout in en was die sere. Laat dit droog word en doop gasies sout en die...
View ArticleLiddorings
Vir ’n nat liddoring tussen tone: Maak ’n stukkie watte nat met witasyn en sit die tussen tone. Dit brand, maar hou dit daar vir ’n paar minute. Laat droog word en smeer gereeld voetpoeier tussen tone....
View ArticleMufreuke
Om ’n mufreuk uit klerekas te kry, sit stukke wit swartbordkryt (chalk) tussen klere en in laaie. Renette Daniels, Mitchells Plain Om ’n mufreuk uit kas te kry, kan jy die lang stawe donkergroen...
View ArticleSuurlemoensap
Pyn in gewrigte: Gooi een suurlemoen se sap in 2 liter water. Drink 2 glase per dag. R. Young, Laingsburg As jy jou koper wil skoonmaak, prober suurlemoensapp. Dan hoef jy nie duur te betaal vir Brasso...
View Article