Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Kospotte

$
0
0

Student cookingSodra jy ontdek jou kos brand, moenie die deksel afhaal nie, maar plaas die pot se bodem in koue water. Die kos sal nie na brand smaak nie. Cathy Steyn, George

As jy te veel sout in jou kos gegooi het, druk ’n bietjie suurlemoensap daaroor uit. Daniele Geldenhuys, Parow

Om uie maklik te skil, week dit vir ’n paar minute in koue water. Dit sal maklik afskil e nook nie jou brand wanneer dit gesny word nie. R. Mitchell, Retreat

The post Kospotte appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!