Om teermerke van jou voertuig te verwyder, smeer margarine aan, wag 1 uur en vee af. Christine Beukes, Nabadeep
Om jou motor se ligte weer helder te maak, gebruik engine cleaner. Spuit aan, laat staan vir ’n paar minute en die asvaal merke sal maklik afvryf. Nicolas Schalkwyk, Grabouw
Meng 200 ml Windowlene en 25 liter water om donker voertuie ’n mooi glans te gee. M. de Jongh, Springbok
The post Sorg vir jou kar appeared first on Mini Kuier.