Vir oë wat seer of moeg is, laat ’n handvol pietersielie in drie koppies kookwater trek en laat afkoel. Was dan jou oë daarmee. Yvonne du Toit, Sasolburg
As jou oë rooi is en brand, gooi een of twee druppels kasterolie met ’n eye dropper in jou oë en gaan lê ’n bietjie. Jou oë sal piekfyn wees wanneer jy opstaan. Joan Cronjé, Napier
Vir pofferige oë, wend ’n bietjie aambei-salf onder die oë aan. Dit laat die sakkies verdwyn. Hannelie Viljoen, Rayton
The post Kyk na jou oë appeared first on Mini Kuier.