Plaas ’n houtlepel oor die pot wanneer jy kosmaak om te verhoed dat dit oorkook. Aziza Salie, Strandfontein
Sit ’n sakkie sout in jou broodblik om jou brood langer vars te hou. Wilma Persent, Bella Vista
Voeg ’n eetlepel appelkooskonfyt by room wat nie wil styf klop nie. Die konfyt gee die room ook ’n lekker kleur. Lucia Louw, Heidelberg
The post Wenke vir die kombuis appeared first on Mini Kuier.