Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Vis is veeldoelig

$
0
0

fillet_2Om vis skoon te krap sonder die gemors van skubbe, sit die vis in ’n bak water en krap skoon onder die water. K. Mayer, Bellville

Rol vis in fyngedrukte aartappelskyfies in plaas van broodkrummels. Dis ’n smaaklike plaasvervanger. E. M. Engelbrecht, Upington

Maak jou eie vissmeer: Meng een blik vis in tamatiesous met 500g margarien. Dis heerlik op roosterbrood. Doreen Maritz, Felixton

The post Vis is veeldoelig appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!