Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Wenke vir jou skoene

As nuwe skoene druk: sit dit in ‘n plastieksak, bind toe en plaas oornag in vrieskas. Haal dan uit en trek aan. Dit vorm dan volgens jou voet en druk nie meer nie. R. Weyers, Brackenfell As jou plat...

View Article


Maak die verf van jou naels makliker

Spuit geverfde naels met Spray ‘n Cook om dit vinnig droog te kry. Ereta Groenewald, Vredenburg Gebruik ‘n ou lipstiffie borsel om naellak rondom jou  naelvelle te verwyder. Om naels vinniger droog te...

View Article


Slaan so sweet hok

Vir sweterige onderarms, meng koeksoda in ‘n flessie met water. Skud goed en demp aan onderarms. T. Balie, Paarl Vir sweet en geen reukwater wat werk nie; drink elke dag slow mag-tablette. Dit is by...

View Article

Ander gebruike vir Doom

As die skarniere van deure kraak, kan jy dit met insekdoder spuit. Dit hou gou op met kraak, is goedkoop en is altyd in die huis. Miemie, Bitterfontein As jy vetkolle op jou klere het, spuit Doom...

View Article

Speel só klaar met spierpyn

Spierpyne en jy het nie salf nie? Meng Grandpa-poeier met gewone handeroom en smeer aan jou seer spiere. Theuns, Bloemfontein Gooi een of twee koppies Epsom-sout in jou badwater en lê daarin vir 15...

View Article


Wenke vir blink vensters

Was vensters op ‘n bewolke dag, so sal vensters nie gou droog raak en strepe op kry nie. Vee eers vensterbanke, vensterrame en diefwering skoon met ‘n klein borsel en skoppie. So sal die meerderheid...

View Article

Een-bestanddeel piesangroomys

Sny twee ryp piesangs in stukke. Sit dit in ‘n GLAD Snap Lock-sakkie en vries vir sowat 2 ure. Gooi die gevriesde piesangstukke in ‘n voedselverwerker vir 4-5 minute, en krap die randte af terwyl dit...

View Article

Bevogtig jou droë wintervel

In die winter kan die vel baie droog raak. Ons gee raad om jou droë vel in die koue te bevogtig. As jy klaar gebad het en jou vel nog klam is smeer klapperolie aan jou vel of meng dié olie met jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevlekte klere

Om olievlekke uit jou klere te kry, gooi ’n bietjie Handy Andy of opwasmiddel op die vlek en vryf. Was dan soos gewoonweg. O. Pieterse, Ashton Om penmerke uit klere te haal, smeer ’n bietjie tandepasta...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lekker-ruik huis

Vir ’n natuurlike lugverfrisser, druk ’n lemoen of suurlemoen vol kruienaeltjies. Dit gee ’n heerlike reuk af en hou ook vlieë weg. A. Nortjé, Cato Ridge Smeer ’n klein bietjie parfuum aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou welstand

Smeer ’n titseltjie Vaseline aan jou wimpers om hulle te laat krul en blink. Dit sal baie natuurlik lyk. Lynsher Christians, Belhar Spuit Spray n Cook op droë hare as jy dit klaar geblow het. Dit laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doen dit self klei

Maak jou eie klei vir jou kleinding om mee te speel. Bestanddele: 4 koppies meel; 1 koppie sout; 4 koppies louwarm water; 4 eetlepels kookolie; 2 pakkies kremetart en 3 – 4 verskillende klere...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weg met onaangename reuke

As jou hande na sigarette of kos ruik, was dit met suurlemoensap om die reuk te verwyder. Jackie, Oudtshoorn Om ’n rook reuk weg te kry, plaas ’n halwe glas asyn en die vertrek en laat dit staan. S. B,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voor die kospotte

Wanneer jy beet kook, voeg ’n bietjie asyn by; dit sal dit vinniger sag laat kook. Qniettha, Eersterivier As jy koek bak en die koek sit vas in die pan, plaas die pan vir ’n paar minute in kookwater....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tyd vir skoonmaak

Om vinnig jou mure te was, Draai die lap om die besem en knoop toe. Só kan jy ook by jou dak uitkom. Johanelle, Lydenburg Om jou geute skoon te maak, gebruik ’n plastiekskraper waarmee jy in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir die huis

Wet hair pulled from a drain Sit ’n stukkie staalwol in die prop van die wasbak wanneer jy jou hare gaan was. Dit verhoed dat die hare in die pyp afspoel en dit verstop. S. Kruger, Klerksdorp As jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weg met hardnekkige vlekke

Om rooiwynvlekke uit klere te kry, vryf witwyn oor die gevlekte degeelte. Charmain Jacobs, Paarl Om oorpakke silwerskoon te was, gooi ’n bietjie Hande Andy in die water. P. van der Walt Om vetkolle uit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Met melk

Gooi ’n knippie sout by melk om te verhoed dat dit so gou suur word. E. Denner, Virginia Gebakte aartappels sal gouer bruin word as dit eers in melk of meel gerol word. Kitty Hansen, Christiana Maak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasvervangers

Vergeet om Stay-Soft te koop? Gooi ’n bietjie asyn in plaas daarvn in jou spoelwater. Sophia du Plessis, Mitchell’s Plain In plaas daarvan om die klein stukkies seep weg te gooi, sit dit in jou kas om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulp in die kombuis

Ontpit rosyntjies sonder moeite deur dit in ’n plat pan in die warm oond te sit. Die pitte sal vanself uitspring. Malie Stolle, Christiana Om te verhoed dat daar ’n vel op tuisgemaakte vla vorm,...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live