Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Plaasvervangers

$
0
0

empty-nest-clean-fresh-laundry-purex-plus-fabric-softener-179923-1024x768Vergeet om Stay-Soft te koop? Gooi ’n bietjie asyn in plaas daarvn in jou spoelwater. Sophia du Plessis, Mitchell’s Plain

In plaas daarvan om die klein stukkies seep weg te gooi, sit dit in jou kas om te verhoed dat jy klere soos muf ruik. Freda Wasserman, Grabouw

Om jou eie kitsroom te maak, meng 1½ koppie Cremora, ½ koppie strooisuiker en 1 pakkie suurlemoenjellie saam. Voeg 1 koppie yswater by en klits tot styf. E. Breedt, Musina

 

The post Plaasvervangers appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!