Ontpit rosyntjies sonder moeite deur dit in ’n plat pan in die warm oond te sit. Die pitte sal vanself uitspring. Malie Stolle, Christiana
Om te verhoed dat daar ’n vel op tuisgemaakte vla vorm, sprinkle ’n bietjie suiker oor. Elsa la Grange, Goodwood
Sit lourierblare in meel om miet te voorkom. M. de Villiers, Kraaifontein
The post Hulp in die kombuis appeared first on Mini Kuier.