Vir sweterige onderarms, meng koeksoda in ‘n flessie met water. Skud goed en demp aan onderarms. T. Balie, Paarl
Vir sweet en geen reukwater wat werk nie; drink elke dag slow mag-tablette. Dit is by die apteek beskikbaar. Dit werk vir my, ek sweet nie meer en bly vars. Elmarie Schultz, Rustenburg
Dra ligte katoen T-hempde en vermy ook sterk kosse.
The post Slaan so sweet hok appeared first on Mini Kuier.