As die skarniere van deure kraak, kan jy dit met insekdoder spuit. Dit hou gou op met kraak, is goedkoop en is altyd in die huis. Miemie, Bitterfontein
As jy vetkolle op jou klere het, spuit Doom Daarop. Josie Erasmus, Uitenhage
Mufmerke op materiaal: spuit Doom op mufkolle en was soos gewoonlik. Christina Botha, Koster
Foto: www.woolworths.co.za
The post Ander gebruike vir Doom appeared first on Mini Kuier.