Handig vir die huis
Moenie jou elektriese kombers opvou as jy dit klaar gebruik het nie; dit kan beskadig. Plaas dit plat tussen jou bed se basis en matras en draai die koord en skakelaar in ’n plastieksakkie toe om dit...
View ArticleWenke vir die kombuis
Vir kombuiskaste wat muf ruik, plaas ’n piering met koeksoda in die kas. Mev. M. Baadjies, Belhar Draai rou uie in foelie toe. Dit verhoed dat jou hele yskas na uie ruik. T. Koekemoer, Port Elizabeth...
View ArticleTyd vir kosmaak
As jou gereg te souterig is, gooi ’n bietjie asyn by. As dit vleis is, rasper ’n stukkie aartappel in. Sophia Cloete, Nuwerus As jou pampoen te min is, kook ’n paar aartappels saam. Druk fyn wanneer...
View ArticleIn die kombuis
tomato,syringe,vaccination Om te keer dat jou tamaties kneus, pak ’n tamatie in elke holte van ’n leë eierhouer voor jy dit in die yskas bêre. Lorna van der Merwe, Valhalla Om ’n bossie dhanya of enige...
View ArticleWasgoed
Verwyder tipp-ex van klere af, deur ’n stukkie watte met nailpolish remover op, aan te smeer. Vryf dit saggies op die kol. Dit werk ook om gom van matte af te kry. Martie Fourie, Oos-Londen Vir...
View ArticleWeg met goggas
As jy vlooie op jou matte het, gooi growwe sout daarop en los aan vir drie dae. Herhaal drie keer. Anita Janse van Vuuren, Karatara Om miete uit kaste te kry, vat gewone kerse, gooi ’n bietjie...
View ArticleRaad vir jou vel
As jy met puisies sukkel, koop ’n koekie Anchor yeast, breek dit in stukkies en gooi dit in ’n glas koue Coke. Roer goed en drink vir drie dae. Op die Saterdag, drink ’n teelepel Engelse sout in ’n...
View Article‘n Beter Leefstyl
As jy gewig wil verloor, eet soggens ’n halwe eetlepel semels. Dit swel in jou maag en verhoed dat jy so baie honger word. E. Engelbrecht, Upington Vir naarheid, meng ’n bietjie asyn, ’n halwe...
View ArticleLewe met troeteldiere
As jou hond of kat op jou mat gepiepie het, maak ’n mengsel van 1 klein bottel bloekomolie, ’n halwe koppie Benzine, 1 klein bottel Sunlight Liquid en ’n half koppie Cloudy Amonia in ’n 2l bottel. Vul...
View ArticleWatermerke
Speed Star 1.1372448 00 Smeer olyfolie of babaolie op die kol en laat dit vit ’n paar minute intrek. Vryf dit op, dit werk soos ‘n bom. Pauline Fourie, Gendadenal Vat ’n lap en maak dit nat met blou...
View ArticleSilwerskoon
Om jou potte en panne weer blink te kry, week dit vir ’n paar minute in bruinasyn. Was en vryf blink soos gewoonlik. Sele Walters, Grahamstad Gebruik ’n mengsel van sterk warmwater met...
View ArticleWeg met warm gloede
Maak ’n tee van warm water op salieblare en drink elke oggend. Ursula, Elsiesrivier Kook moerbei-blare en kook soos tee. Drink drie keer per week. Yvonne du Toit Drink gereeld skoon sodawater. Annatjie...
View ArticleWeg met witkolle
OLYMPUS DIGITAL CAMERA Smeer sout aan. Hou dit ’n tydjie aan en was af. Janine Moller, Upington As dit droë kolle is, vryf klapperolie aan en hou oornag aan. Was die oggend af. Jy kan ook...
View ArticleSeep
Maak jou eie vloeibare handseep: Kook stukkies badseep tot pap en voeg ’n botteltjie Gliserien by. Sheilah Williams, Stellenbosch Sit afval stukkies seep in ou sykouse en hang dit by jou buitekraan. As...
View ArticleWatermerke
Speed Star 1.1372448 00 Smeer olyfolie of babaolie op die kol en laat dit vit ’n paar minute intrek. Vryf dit op, dit werk soos ‘n bom. Pauline Fourie, Gendadenal Vat ’n lap en maak dit nat met blou...
View ArticleWeg met winderigheid
Maak tee van kruisementblare of anys en drink. Johanna Oktober, Oudtshoorn Vat twee lepels apple cider-asyn in ’n halwe glas water en drink drie keer per dag na ete. I. Koeberg, Soutrivier Maak ’n...
View ArticleSilwerskoon klere
Om roesmerke van klere af te haal, sny ’n suurlemoen deur en smeer dit aan die roes. A. Samuels, Paarl Spuit Doom op olie-, diesel-, vet-, of mufkolle op klere terwyl dit nog droog is. Laat dit ’n...
View ArticleHandig vir die kombuis
Om te keer dat jou tamaties kneus, pak ’n tamatie in elke holte van ’n leë eierhouer voor jy dit in die yskas bêre. Lorna van der Merwe, Valhalla Om ’n bossie dhanya of enige ander kruie vars te hou,...
View ArticleLastige molle & slakke
Sit heel koolblare onderste bo, in ‘n huisie-vorm in jou tuin. Die volgende oggend behoort die slakke onder die koolblare te wees, omdat hulle skuiling soek. Dan kan jy hulle net doodmaak. Monique...
View ArticleProbleme met voete
As jou voete sweet, was jou voete en droog goed af. Smeer Shield anti-perspirant deodorant aan en laat droog word voor jy jou sokkies aantrek. Maureen Housden, Roodepoort Germolene Footspray werk soos...
View Article