Maak jou eie vloeibare handseep: Kook stukkies badseep tot pap en voeg ’n botteltjie Gliserien by. Sheilah Williams, Stellenbosch
Sit afval stukkies seep in ou sykouse en hang dit by jou buitekraan. As jy klaar in die tuin gewerk het, was jou hande daarmee. M. van der Merwe, Carletonville
Gooi stukkies seep in jou klerekaste, di thou die vismotte weg. A. Geldenhuys, Utrech
The post Seep appeared first on Mini Kuier.