Sit heel koolblare onderste bo, in ‘n huisie-vorm in jou tuin. Die volgende oggend behoort die slakke onder die koolblare te wees, omdat hulle skuiling soek. Dan kan jy hulle net doodmaak. Monique Maritz, Delmas
Gooi ‘n opplossing van Jeyes Fluid en water in die gat waar die molle kruip. Katrien Dye, Rustenburg
Meng sout en Omo en strooi waar die slakke en molle is. Die mengsel gee jou sommer ‘n gesonde tuin ook. Johan Grundlingh, Kroonstad
The post Lastige molle & slakke appeared first on Mini Kuier.