In die winter kan die vel baie droog raak. Ons gee raad om jou droë vel in die koue te bevogtig.
As jy klaar gebad het en jou vel nog klam is smeer klapperolie aan jou vel of meng dié olie met jou gewone velroom en smeer aan.
Probeer om nie in baie warm water te bad of stort nie, omdat die hitte bydra tot die uitdroog van jou vel.
Jy kan ook ‘n paar druppels babaolie in jou badwater gooi.
Voeg ‘n paar druppels olyfolie by jou gewone vel en handeroom.
Bronne: www.homemaderemedies.com; www.boererate.com
Foto: www.hypehair.com
The post Bevogtig jou droë wintervel appeared first on Mini Kuier.