Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all 487 articles
Browse latest View live

Hier’s hulp

$
0
0

thinkstock_rf_photo_of_doctor_treating_sore_throat

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kou kougom vir sooibrand. Vivienne Rhode, Delft

Om van ’n irreterende keelhoes ontslae te raak, meng een eetlepel elk kookolie en Worcestershire-sous en drink. Dit bring onmiddellik verligting. Nicky Damons, Oos-Londen

Smeer tandepasta aan mondsere. M. de Koker, Stanford

Los 2 blokkies kanfer op in 2 liter water en bêre in die yskas. Drink 1 eetlepel daarvan soos benodig vir maagkrampe. S. van den Merwe, Weltevredenpark

The post Hier’s hulp appeared first on Mini Kuier.


Skoonmaak

$
0
0

maxresdefault

 

 

 

 

 

 

 

 

Sout en paraffien gemeng verwyder vlekke in ’n bad. Gerda Liebenberg, Mooinooi

Om jou hande wat gevlek is van wortels of pampoen skil, skoon te kry, sny ’n suurlemoen deur en vryf aan jou hande. Dit kan ook gebruik word om jou hakke sag te maak. Unity Walsh, Hankey

As jou tande geel is, meng koeksoda met tandepasta en borsel gereeld. Yulene, Parow-Vallei

The post Skoonmaak appeared first on Mini Kuier.

Wasgoed

$
0
0

aid514070-728px-soak-clothes-step-8-version-3

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Om vlekke uit jou klere te haal, week dit in engine cleaner. Chantal Cupido, Worcester

Week ’n trui wat gekrimp het in water met ’n kwart koppie versagmiddel vir 30 minute. Spoel uit, rol in ’n sagte handdoek en laat dit plat lê om droog te raak. W. Peterson, Upington

Verwyder grasvlekke van linne: Vryf ’n mengsel geleyke dele gliserien en eierwit daarop. Laat staan en was soos gewoonlik. P. Loff, Kaapstad

The post Wasgoed appeared first on Mini Kuier.

Lyf

$
0
0

img_2765_thumb

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vir gewelde enkels en voete, drink 3 per dag ’n mespunt rooipeper. Dit versnel die bloedsomloop. Lenneth Armenville, Paarl

Vir boude wat skaaf, smeer Shield roll-on aan. Karen Heugh, Bonteheuwel

Meng koeksoda en asyn en smeer aan jou vratjies om daarvan ontslae te raak. Maureen du Plooy, Kimberley

The post Lyf appeared first on Mini Kuier.

Kos

$
0
0

60f10956082b3acbf74487d776f4c50b56199444

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

As jou kos te sout is, voeg ’n geskilde aartappel by en kook saam. Mietjie Arendse, Oudtshoorn

Gooi drie groot lepels vars melk in kos wat te sout is. G. M. Diergaarth, Vredenburg

Die sap van twee suurlemoene en 30 ml swartbessiekonfyt is die ideal plaasvervanger vir rooiwyn in geregte. Theresa Magerman, Eersterivier

The post Kos appeared first on Mini Kuier.

Handige Wenke

$
0
0

clean-carpeting_300_200

 

 

 

 

 

 

 

 

Skeerroom sal die meeste kolle op volvloermatte verwyder. Spuit dit aan, laat dit ’n minuut of twee staan en borsel. Judy, Paarl

Moenie ou handoeke weggooi nie. Sny dit in dele en overlock dit. Gebruik vir opwaslappe. Dis baie gerieflik. Martha Wagenstrom, Manenberg

Om verfkwaste skoon te maak, week dit in suiwer Dettol. Dit sal weer skoon en sag wees. A. Marais, Robertson

The post Handige Wenke appeared first on Mini Kuier.

Huis

$
0
0

129307325ps

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Gooi ’n bietjie kasterolie by water as jy jou varings natgooi. Dit laat dit weliger groei. Francis Harmse, Jeffriesbaai

Beskerm foto’s in rame sonder glas deur eers die foto in cling wrap toe te draai. Carina Marais, Brandhof

Sit ’n lepel oornag in die yskas en dan op ’n opgeswelde oog om die swelling weg te vat. A. Seemayer, Worcester

The post Huis appeared first on Mini Kuier.

Vratte

$
0
0

wart

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Smeer ’n rou aartappel twee keer per dag aan jou vratte. Dit sal ná ’n paar weke verdwyn. Ray Thompson, Carolina

Smeer elke dag Cutex aan jou vratjies. Elizma Veldsman, Caledon

Gebruik Duofilm Liquid vir vratte. Dis by die apteek te koop. Evon Petersen, Humansdorp

The post Vratte appeared first on Mini Kuier.


Katte

$
0
0

naturally-get-rid-of-fleas-on-cats

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sprinkel asyn op plekke waar jy nie wil hê jou katte moet loop of slaap nie. Judith Nortje, Jeffreysbaai

Strooi rooi- of swartpeper op jou stoep se vloer om rondloopkatte weg te hou. Hulle bly weg as hulle dit ruik. Caroline Strydom, Saldanha

The post Katte appeared first on Mini Kuier.

Vir die vel

$
0
0

hair-loss-s8-kid-lossing-hair

Vir witkolle op jou kopvel, meng 1 potjie Vaseline en blomswael (by die apteek te koop). Smeer aan kopvel. Louise de Kock, Lantana

Gebruik Demozin-sjampoe om van witkolle op jou kop en nek ontslae te raak. Ethel, Malmesbury

Smeer jou hande met ’n bietjie kookolie as jy frikkadelle maak, dan klou die vleismengsel nie aan jou hande nie. M. Grove, Discovery

The post Vir die vel appeared first on Mini Kuier.

Kombuis

$
0
0

woman-baking-cookies_xd56rd

Plaas ‘n stukkie plastiek oor deeg wat moet rys. Dit verhoed dat ‘n lagie bo-op vorm. Mercia Jansen, Albertinia

As jou oond geneig is om onder donker te bak, bedek die onderste oondrak met dik alluminium foelie. Violet Pieterse, Heidedal

As jy dadels in jou gepak wil gebruik, maar dit is hard, sit dit vir ‘n paar minute in die mikrogolfoond. M. van Wyk, Concordia

The post Kombuis appeared first on Mini Kuier.

Alles en nog wat

$
0
0

cracked-heels-causes-treatmentGooi koeksoda tussen jou voete en tone. Dit absorbeer vogtigheid en hou jou voete droog. Met gereelde gebruik, vat dit ook die reuk weg. Desire, Vredenburg

Meng filterkoffiepitte met leë eierdoppe en gooi in jou tuin om van slakke ontslae te raak. C. Plaatjies, Hermanus

Gooi kamferolie op watervlekke op hout. Die vlek sal verdwyn. Arina van Zyl, Klawer

Vir pofferige oë, smeer Vicks aan voor jy gaan slaap. Dit gaan vir ’n rukkie brand, maar die pofferigheid sal die oggend weg wees. Elize Stoop, Ellisras

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

The post Alles en nog wat appeared first on Mini Kuier.

Verskerp jou kookkuns

$
0
0

crispy-fried-calamari-08As jy sop, sous en vla dikker wil maak, voeg net ’n bietjie koffieverromer by. H. Jacobs, Brackendowns

Om calamari doeksag te maak, sprinkel meat tenderiser daarop en laat staan vir minstens ’n uur of langer voor jy dit gaarmaak. Me. Bachis, Brackenfell

Om mashed potatoes lekker fluffy te kry, voeg ’n bietjie bakpoeier by. M. du Plessis, Upington

The post Verskerp jou kookkuns appeared first on Mini Kuier.

Handig in die huis

$
0
0

18ixiodredm53jpgVerwyder vetkolle van leerstoele met eierwit. Sharon Glaus, Klipview

Vir merke in matte nadat jy meubels geskuif het, sit ysblokkies op en laat oornag lê. Jou mat sal die volgende dag weer mooi vol wees. L. Hearne, Grabouw

Om ’n netjiese ronde gat in ’n leer-belt te maak, verhit ’n staal breipen tot rooiwarm en druk deur die leer. Leona September, Mosselbaai

The post Handig in die huis appeared first on Mini Kuier.

Maak dit makliker

$
0
0

sellotapeGebruik ’n kierie met Prestik aan die onderkant om voorwerpe op te tel as jy nie kan buk nie. Annie Fourie, Middelburg

As jy nie nie die cellotape se begin kan kry nie, hou die rolletjie oor stoom, dit maak die punt los. Suzette du Plooy, Queenstown

Geskeurde bladsye van boeke weens ouderdom: Smeer liggies met eierwit en laat die boek oop vir ’n ruk om droog te word. A. Williams, Montagu

The post Maak dit makliker appeared first on Mini Kuier.


Verwyder vlekke

$
0
0
Hand wash on wooden background

Hand wash on wooden background

Om alle vlekke uit klere te kry en veral manshemde te kry, smeer Viva-seep aan en gooi in wasmasjien. A. Ras, Onrusrivier

Vir enige vlekke of vetkolle op kledingstukke, smeer tandepasta aan. Hou vir ’n ruk aan en was dan soos gewoonweg. Cahtren le Roe, Swellendam

Gebruik gliserien om kerriekolle uit klere te verwyder. Annette Bisschoff, Port Elizabeth

The post Verwyder vlekke appeared first on Mini Kuier.

Kos

$
0
0

Keep-Cookies-Fresh-Step-5As jy hoë vetkoeke vir curry bunnies wil hê, sit die plaat op lou en hou die deksel op. M. Afrikaner, Gordonsbaai

Om tuisgemaakte beskuit vars te hou, strooi ’n paar lepels suiker oor die beskuit ná jy dit in sy houer geplaas het. P. Davids, Elsiesrivier

Vir versiersuiker wat te slap aangemaak is, voeg ’n teelepel bakpoeier by. Dit sal dit stywer maak. Gertie Schutte, Secunda

The post Kos appeared first on Mini Kuier.

Maak dit skoon

$
0
0

flossing-teeth-to-prevent-teeth-stainsGebruik gelyke hoeveelhede koeksoda en Handy Andy en ’n sagte lappie om roes en vlekke van silwerware af te kry. Verina Julies, Paarl

Vir krapmerke aan jou yskas of stoof, verf die merk met Tippex (die een met die borseltjie). Anna le Grange, Queenstown

As jou tande geel is, borsel dit twee keer per dag met tartaric acid. Ester Arendse, Macassar

The post Maak dit skoon appeared first on Mini Kuier.

Alles en nog wat

$
0
0

Remove-Vomit-Stains-from-Clothing-Step-10-Version-2 (1)Maak ’n gaatjie in ’n rou aartappel en sit jou stegie of blom daarin om dit vars te hou wanneer jy dit vervoer. Susan Engelbrecht, St. Helenabaai

’n Stukkie vars, gesnyde uit help vir bytplekke en ligte brandwonde. Me. Thomas, Westville

Skroeimerke op klere: Week in water, smeer ui oor die merk en was. A. Groenewald, Bellville

The post Alles en nog wat appeared first on Mini Kuier.

Puisies

$
0
0

PimpleVir puisies: Gebruik Ress-salf. Dis by apteke te koop. Carol Hartman, Port Elizabeth

Vir abesse: Rasper daagliks ’n bietjie heel neut oor jou kos of op jou brood. M. Fletcher, Ravensmead

Vir aambeie: Smeer die sap van ’n aalwynblaar aan. Carol Gribble, St. Helenabaai

The post Puisies appeared first on Mini Kuier.

Viewing all 487 articles
Browse latest View live