Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Lekker-ruik klerekaste

$
0
0

bordkryt kaste

Vir klam kaste, maak ’n paar witbordkryte aan ’n lintjie vas en hang dit in jou kaste. Dit absorbeer die vogtigheid. Marie Sutherland Clark, Pretoria

Gooi Engelse sout in kaste waar jou linne ens. gebêre word. Dit hou die vismotte weg. Jeanette de Beer, Vredendal

Gooi laventel- of roosmaryntakkies in jou kas om jou klere lekker te laat ruik. Sybil Adams, Stellenbosch

The post Lekker-ruik klerekaste appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!