Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Vir jou voete

$
0
0

sweaty feetVir voete wat sleg ruik, gooi een  teelepel koeksoda in elke skoen loop totdat reuk weg is. Willem, Upington

Vir koue bene en voete, week voete in louw water waarin een eetlepel mosterd poeier en twee eetlepels Engelse sout en epson sout gegooi is. Streel die water oor die bene vir ’n paar minute en droog af. Smeer dan met die pers spiritus. Doen gereeld vir  ’n paar aande angtereenvolgens. Herhaal dan weer na ’n tyd.  Dorina Kotze,  Kimberley

Vir voete wat sweet en stink, was die  voete en droog goed af. Smeer Shield roll-on onder en bo-op die voete. Trek kouse aan en smeer weer roll-on bo-op en onder jou kouse. Jy sal nie weer bang wees om jou skoene uit te trek nie. Beverley Davy, Paarl-Oos

The post Vir jou voete appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!