Verwyder die visreuk uit jou hande deur dit met ’n klam sout-en-asyn lap of gebruikte teeblare te vryf. Chaney Suhal, Kenhardt
Wanneer jy visskubbe afkrap, hou die vis in ’n bak met water. Dit sal verhoed dat die skubbe rondspat. Rosalin Klaaster, Kuilsrivier
Om jou vislyn langer te laat hou, smeer Vaseline aan die viskatrol op die lyn. Ernust Botha, Wakkerstroom
The post Wenke vir Vis appeared first on Mini Kuier.