Gebruik jou ou CD’s wat nie meer werk nie, as coasters. James Jooste, Mitchells Plain
Gebruik jou ou CD’s om lastige duiwe en voëls weg te hou. Hang dit met ’n vislyn onder dakke en afdakke. Die wind en die blink van die CD’s wat waai, hou hulle weg. Sanet Clarke, Caledon
The post Gebruik jou ou CDs appeared first on Mini Kuier.